Sale!

SuzelleDIY Resepte (hand signed by Suzelle)

R280.00 R250.00

Product Description

Suzelle’s takes traditional South African recipe’s and adds her quirky DIY twist! A must have for anyone who loves to cook!

Hallo en welkom by my opwindende nuwe boek, Resepte deur SuzelleDIY! Kom saam met my (en ’n paar van my vriende) op ’n prettige kosavontuur en leer ’n klomp wenke en truuks soos ons aangaan. Hierdie boek is propvol van my gunstelingresepte van alle
tye wat die hele familie kan geniet! Van easy-peasy resepte vir die middel van die week tot heerlike geregte waarvan almal hou, soetgoed en natuurlik ’n bietjie DI-Braai! Van ontbytwafels en fênsie paptert tot baklava-braai-paaie en springmielie-lollies – daar is regtig iets vir almal in hierdie boek! So, as jy jou aandete wil skop gee, jou kospakkie wil opdollie of net lus is vir bietjie Suzelle-pret en ’n tikkie kombuiskreatiwiteit, hoef jy nie verder te soek nie. DIY? Because anybody can!

Additional information

Weight 2 kg
SKU: REC-1 Category:

We cannot ship to PO Boxes. Office and residential addresses only. Local orders take up to 5-10 working days and International 10-15 working days Dismiss